Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Musiek

Babbelbekkie blinkoog

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2020 14

Vetkryt figure versier my mure
in helder reenboog kleure
vars vetkoek en biltongbrode
vermeng met die soet kombuis geure

Koekies en kersies en kinderversies
gestrooi oor die voorhuisvloer
in ouma se huis is almal tuis
word almal tot oormaat gevoer

hier in ouma se kombuis
voel die hele wereld tuis
is…

Sy dans (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 31 Desember 2019 16

Die dekseltjie lig stadig, tergend
en wys skelmpies, asemrowend,
die tintelende geheimenis
van waar die fynste engel-feëtjie
skuil as sy weg van die wêreld is.

Die plaatjies begin een-een pluk
aan tandjies van die orreltjie
en saam met die wyer oop
neem Für Elise soos ‘n klokkie,
kristalklank, sy oorbekende…

Kersfees. Rumtumtum.

Deur Datum gepubliseer: 20 Desember 2019 11

Voel julle dit ook? Dis Kersfees! Die klank van slee klokkies, kinders wat vrolik lag, Kersvader wat “ho ho ho”, takbokke wat tak en Mariah Carey wat keel-roggel geluide maak wat klink soos “All I want for Christmas…”?
As jy soos ek is, het jy ook nou so bietjie…

Resensie: DIE BEWAPENDE MAN

Deur Datum gepubliseer: 22 November 2019 11

DIE BEWAPENDE MAN ‘n Missa vir die Vrede

Oor die jare en eeue heen, veral in die twintigste eeu, het die oorlogs­retoriek en sabelgeratel toenemend – alarmerend – uitgebrei. Met al hoe moderner wapens word al hoe meer mense omgebring, want dit gaan dikwels gou oor in egte…

Lapis lazuli

Deur Datum gepubliseer: 14 Oktober 2019 8

as
witborswolke skreeu
oor die hemel se verlanglys
speel sporadiese reën
ñ sagte lied.

die lugkleur word al witter
tóg blou in die gewelf diep
soos jou oë se asuurblou
met kistralle van goue piriet.

omdat nét vlugtige korrels
sputter potblou in lapis lazul’.

*lapis lazul – ñ blou steen

©Zebilon Kochk

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 714 gaste aanlyn

Bydraes – Argief