Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Ontvlugting

In my drome.

Deur Datum gepubliseer: 19 Mei 2016 15

In bergwater strome —
beleef ek dit in my drome,
kabbel water oor rotsformasies
dit is jou lewenspassie.

Klinkklaar in helder kristal water
geëts in…

Haantjiepik.

Deur Datum gepubliseer: 18 Mei 2016 18

Jou ledigheid is ʼn ander se leed
ongenooid, nooi jy jouself
na die maal wat so verskaal
om te toets of ek sou herhaal.

Met ʼn moed wat so baie keer faal
met ʼn mannemoed wat weer kom tot verhaal
om net weer…

Vasgevang in lowergroen.

Deur Datum gepubliseer: 10 Mei 2016 16

O, geknelde land
waar ʼn nuwe generasie mymerend staar,
en ʼn nuwe ongevraagde hand
so alles verstoor.

Luidkeels roep die kiewiet
oor die verlate…

Ontvlugting na…

Deur Datum gepubliseer: 6 Mei 2016 11

My dowwe opkomson
smoor in my barre siel
met die seer van haak-en-steek
wat in gewete wring
want vaagweg -kinderjare dof-
hoor ek ’n deuntjie sing
maar die woorde
en gevoel daarvan
val plofdood in die stof.

Is dit my straf om hot te trek
so naby aan die kortsambok
met juk en strop ontman,
verslaaf en ingehok
met hierdie skrikkeljaar
se loodswaar…

Vaarwel aan die edelheid.

Deur Datum gepubliseer: 4 Mei 2016 8

As ek kon
sou ek graag vra?
Al flits die oë
en die tong lek soos vuur.

Sou my moed begewe
is dit ʼn hartsbegeerte
op woes verlate gedagte
se inspirasie so begrawe.

Met geen woord van bemoediging
geplant die jeug…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 322 gaste aanlyn

Bydraes – Argief