Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Spoke

Die sjokoladekoek

Deur Datum gepubliseer: 12 April 2019 8

Die sjokoladekoek

Ouma Betjie stap sleepvoet deur die gang van die ou opstal op pad stoorkamer toe. Agter die deur staan die swaar geelhout wakis waar al haar kosbaarhede nog steeds bewaar word. Sy lig die deksel met ‘n kraak oop en begin soek. Heel onder kry sy haar resepteboek….

Heerser van die Woud

Deur Datum gepubliseer: 4 April 2019 6

‘Ek moet met ‘n mens praat,’ dring hy aan.

Ek loer vir die elf wat by die hek van die kasteel staan, nie seker of ek reg sien nie. Elfies kom nooit na mense plekke toe nie. Meesal omdat hulle verkies dat ons van hulle s’n wegbly.

Net stilte ontmoet hom….

Hillbrow Blues

Deur Datum gepubliseer: 26 Maart 2019 7

Om die hoeke van Hillbrow huil die wind
‘n lee wiegie , ‘n weggooi kind
‘n doolhof van duiwels
in walms en rook
verslaaf aan die ridders
wat nag lank bly spook

Jou liggaam verpand
en jou arms bly leeg
net ‘n koorsige nag
in ‘n vuil Hillbrow steeg

Jou lewe…

Middernag

Deur Datum gepubliseer: 2 Januarie 2019 10

Middernag slaan
twaalf slae weerklink
deur die misdonker strate
net die huil van die wind
speel psalms deur blare
van ‘n wêreld onsienbaar
meer voelbaar as nou

en deure ontsluit
wat gegrendel moes bly
en vrees wandel rond
en snuffel in stegies
en boomryke lanings
soos ‘n rondloperhond
wat sy…

Skepe in die nag

Deur Datum gepubliseer: 29 Oktober 2018 6

‘n Geraamte in die kas
of ‘n swaar belaaide tas
nie almal praat daaroor
behalwe wanneer ‘n sielkundige geld vra daarvoor

Swart en droef
oor die hoogste troef
voor jy kan sê “ribbebeen”
verdwyn die geraamte agter in ‘n antieke kas

Die lewe het net twee kante
die waarheid of…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 192 gaste aanlyn

Bydraes – Argief