Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Spoke

Verhale van die Oniks Labirint 10 Vlug van Grys

Deur Datum gepubliseer: 3 Oktober 2018 9

Daphne word met ‘n skok wakker in grys donkerte. Haar hart dawer teen haar bors, reg om die hut in die woud te verlaat of Daphne al reg is of nie.

Versigtig trek sy haar leer uitrusting, mantel, masker en stewels aan. Sy versteek die wapens wat die Groen Beskermer…

Showville

Deur Datum gepubliseer: 30 September 2018 20

(goud)

Showville

Bethulie kry vanaand sommer lewe –
dis Showville in die middel van die jaar;
die dorpsaal se dak en mure bewe
met heel die distrik se mense bymekaar.

Die poets en sangers, almal staan ’n kans,
maar rappers rap verbete – hulle spook,
want vyf man kap dit uit met…

Verhale van die Oniks Labirint Vuur in die Donkerte

Deur Datum gepubliseer: 11 September 2018 14

Blaze trek haar kappie mooi op soos sy die koue tonnels binne tree wat dieper in die Labirint in lei. Partykeer dagdroom sy oor hoe dit moet wees om êrens te woon wat oop is en nie onder die oppervlakte van die aarde is nie.

Sy sug soos die bedompige…

Nagtoneel (opdrag 4)

Deur Datum gepubliseer: 30 Julie 2018 12

het ek my dalk dit bloot verbeel
– asof in ’n donker tafereel –
die vrou wat om die hoek verskyn
net voor sy in die nag verdwyn

haar hand nog rooi en ongewas
die hef wat in haar palm pas
die lag wat oor haar lippe speel
– asof…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 76 gaste aanlyn

Bydraes – Argief