Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Spoke

Verhale van die Oniks Labirint Vuur in die Donkerte

Deur Datum gepubliseer: 11 September 2018 15

Blaze trek haar kappie mooi op soos sy die koue tonnels binne tree wat dieper in die Labirint in lei. Partykeer dagdroom sy oor hoe dit moet wees om êrens te woon wat oop is en nie onder die oppervlakte van die aarde is nie.

Sy sug soos die bedompige…

Nagtoneel (opdrag 4)

Deur Datum gepubliseer: 30 Julie 2018 13

het ek my dalk dit bloot verbeel
– asof in ’n donker tafereel –
die vrou wat om die hoek verskyn
net voor sy in die nag verdwyn

haar hand nog rooi en ongewas
die hef wat in haar palm pas
die lag wat oor haar lippe speel
– asof…

verby spokerige familieportrette (Opdrag 3)

Deur Datum gepubliseer: 26 Julie 2018 7

by die voorste hek
net onder die sinkafdak
‘n frisco-blik met duiwelsdrek

spokerige gedaantes en skadu-vangers
twostep in die klank
van die grafsteensangers

af in die linoleumgang
waar stomme familieportrette hang
verby oom brolloks en antie bittergal

nie alle here is here
tog aanbid sy vrou en kinders hom
al het hy…

Rooihoedjies en Rooikappies

Deur Datum gepubliseer: 10 Julie 2018 14

Veronica is besig om dit te verloor. Sy sit in die middel ry in die minibus, nie eens langs ‘n venster nie, omring deur haar sewe Rooihoedjie vriende. En die massiewe pers rugsakke wat elkeen gekoop het vir hul toer. Miskien sou sy kon gewoond raak aan die klein…

Diepe Skoonheid

Deur Datum gepubliseer: 3 Julie 2018 14

Daphne word wakker en besef dat die aardbewing in haar droom eg is. Sy trek vinnig aan in haar Beskermer leeruitrusting en verlaat haar kwartiere. Feë hardloop vreesbevange orals. Die steen wat die Oniks Labirint maak bewe asof dit in pyn is.

‘Kommandant!’ gil Daphne deur die statiese elektrisiteit wat…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 458 gaste aanlyn

Bydraes – Argief