Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Spoke

Moeilike Maan

Deur Datum gepubliseer: 30 Junie 2018 29

Moeilike Maan

Ek kyk af na die monsters vergader in die binnehof. Dit was makliker om hier op die balkon te staan. Dit verseker dat hulle onthou dat hulle altyd moet opkyk om my te sien.

‘Wesens van die Nag, ons werk is vir ons uitgesny. Die planeet is besig om…

Solo-kaberet

Deur Datum gepubliseer: 26 Junie 2018 10

haar masker het geval; die vertoning het afgeloop
latente lewenstrane loop liberaal oor haar wange
haar solo sopraan stem het sy opgedra net aan hom
haar masker het geval; die vertoning het afgeloop
stil-stil blom goudgeel lelies oor die verhoog se planke
voor die wit klawers van haar laaste…

Grensplaas

Deur Datum gepubliseer: 19 April 2018 10

Grensplaas, deur Stephan Uys

Ferdinand Jakobus Gerhardus Ehlers se hare mag grys wees, maar nie een van hulle is bang nie! Hy is twee en sestig jaar oud en het al baie dinge in sy jare gesien en beleef; hy gaan ook nie nóú staan en bang word nie.

Vroeg…

DIE WAARHEID

Deur Datum gepubliseer: 11 April 2018 11

DIE WAARHEID

Ek staan met die sluier se punt in my hand,
besluit of dit af te ruk
want die waarheid moet uit.
te veel geraamtes in jul kaste.

Beskerm die naam,
beskerm die idioot,
beskerm die organisasie
ter wille van my stilswye

Te veel pyn,
te veel intimidasie
te veel liegstories

Dans van die Dooies

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2018 10

Krale val orals. Hulle was eens elke kleur denkbaar, maar hulle is nou gevlek met bloed.

Mense hou aan sing en waai terwyl die parade verby gaan, salig onbewus van wat werklik aan die gang is. Die alkohol wat hulle so gulsig afsluk is nie van hulle wêreld nie… en…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 138 gaste aanlyn

Bydraes – Argief