Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Vrees

Ledigheid is die duiwel se oorkussing.

Deur Datum gepubliseer: 24 Junie 2021 2

(Stergradering : Silwer. Woordtelling : 385)

“Ledigheid is die duiwel se oorkussing” was seker Moeder se geliefkoosde uitdrukking. Oënskynlik het sy baie van ledigheid geweet en heel duidelik geen vertroue in die mensdom en hul (goeie) oordeel gehad nie. Enige uitdrukking – positief of negatief – word dan ook baie…

Wees ‘n oop boek (Silwer) (398 woorde)

Deur Datum gepubliseer: 18 Junie 2021 2

Matteus 10:26 “ . . . Daar is niks bedek wat nie openbaar gemaak sal word nie, en niks geheim wat nie bekend sal word nie.”
Hierdie skrif maan ons om opreg en deursigtig te leef, om daagliks só op te tree dat ons nie môre spyt sal wees oor…

poppemeester (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 30 Mei 2021 6

jou beheerstaaf
wat my (on)gewillige kop en lyf
meesterlik manupileer
is eintlik die geslepe houtjie
van jou narsistiese galgetou

©elmarie nienaber van kampen
30 Mei 2021

Dans

Deur Datum gepubliseer: 27 Mei 2021 12

In ‘n ou huis, met hout vloere, is die klank van voetstappe niks vreemd. Om te waarheid te sê, jy kan nie ‘n tree gee sonder dat die hele huis jou hoor nie. Dit is dus glad nie eienaardig toe die stilte gebreek word deur die geluid van trippelende…

Meditasie as medikasie

Deur Datum gepubliseer: 29 April 2021 9

(woordtelling 397)

As ek my familie en Christen-vriende moet glo, is ek verseker met haastige treë op die breë pad na daai gevreesde warm plek want sien, meditasie is mos iets van die bose. Joga ook, al beoefen ek nie Joga nie maar eerder Pilates. Vir die oningeligde is dit…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 127 gaste aanlyn

Bydraes – Argief