Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Vrees

In my eie sielsskag.

Deur Datum gepubliseer: 27 April 2016 13

Dor alomswerwend alleen
in my eie sielswoestyn
moeisaam sleep ek my gemoed
niks meer om my te voed

oor dorre vlaktes van my siel
aan weerskante van my blik
verrys ʼn onafwendbare mirage
met elke oorlewingstonde in gevaar

geen…

Carpe Diem se Watsenaam

Deur Datum gepubliseer: 27 April 2016 56

….en eintlik is ek nou al moeg gegryp aan al die dae. So moeg, dat dit reg voel om enetjie deur my vingers te laat val. Bietjie gryp na die veerpen wat saggies verby gesweef kom, en ‘n druppeltjie ink uit hom druk.

So laat Hubby se “sit…

Verrinneweer en stoksielalleen.

Deur Datum gepubliseer: 26 April 2016 14

Ek voel soos ʼn boompie, stoksielalleen
wat van een klimaat na ʼn ander oorgeplant is.

Die son het geskroei, en my blare verlep,
die skroeivlam oor hierdie ontluikende plantjie laat gaan,
en alles behalwe my wortels gedood,

Nog voordat…

Knipoog hy tot die môrestond.

Deur Datum gepubliseer: 21 April 2016 18

O, die jonge brandwag met sy staal
bo-oor die dieptes van sonnestraal
waar die kranse sy boesem ontbloot
wys hy na die geheimsinnigheid so groot.

Treurig in skraal koue verlate

Ek’s jou enigste ewebeeld.

Deur Datum gepubliseer: 19 April 2016 17

Vasgevang in die weerkaatsing van die spieël,
ken ek jou, óf ken jy my?
Waar skuil jy ― waar ek ook wil vlug?

Dan vlug jy saam so getrou
Die snelle vlug waarheen nou?
Ek is jou getroue metgesel,

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 246 gaste aanlyn

Bydraes – Argief