Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Vreugde

Kom ek vertel jou

Deur Datum gepubliseer: 15 April 2016 13

Vandag wil ek sag vir jou vertel
van die sonskyn se lag
en hoe hy seunskind-sku
sy strale oor die aarde spu.

Sal sy een oog oophou-loer
wanneer my en jou paadjies poog om te kruis?

Of sal hy playful(guitig)
agter ‘n wolk inkruip
sodat ons mekaar

WOW!

Deur Datum gepubliseer: 13 April 2016 11

My jinne, my kakebeen hang op my borsbeen. Ek is behoorlik ge-gobsmack, soos die Ingelse sê!

My Bokka het vir ‘n week kom kuier uit die Afrika-bos uit. Daarom het ek by g’n rekenaar of webwerf of Sosiale Media of niks anders uitgekom nie. Sien as Bokka hier…

Volledig

Deur Datum gepubliseer: 13 April 2016 9

Volledig MensVolledig Mens

Hulle sê ek is stom
en dom
‘n “deaf and dumb”
ramp,
kan nie hoor en praat!
Maar ek is ‘n lettervraat
literêr tot baie instaat
en van vriende nooit verlaat—
Ek het sonder skroom
‘n toekomsdroom
besield
die durf in my oë weerspieël
en gebaretaal my stem
verwoord gedagtes ongetemd—
Voortvloeiend uit my hande
‘n vingertaal met sielebande
wat skakel met my…

Jou vroulikheid is ʼn bekoring.

Deur Datum gepubliseer: 13 April 2016 15

Dit klink sag en mooi,
wanneer ʼn vrou haar so ontplooi,
erken haar krag is in God geleë.

Gelouter in edelheid
deur die eeue tot in ons tyd,

My hartedief

Deur Datum gepubliseer: 13 April 2016 12

koesterend speel die sonstrale
oor die kartels van my lyf
met warm vingerhale
word koue uitgedryf

elke oomblik vasgevang
soos ‘n helder reënboog
in my hartkamer gehang
laat ‘n vonkel in my oog

neurie ek jubelend saam
geniet elke kosbaar oomblik
vergeet van verborge traan
want die lewe is heerlik

ja, die lewe is ‘n lied my lief
en jy bly ewig…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 116 gaste aanlyn

Bydraes – Argief