Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Vriende

Lentedag-ode aan Arno

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2016 26

Lentedag-ode aan Arno

Ek het iewers oor vele jare my gawe van woorde verloor. Dinsdagaand in ‘n swetende stadsaal in die Strand besef ek dit eers toe Jak de Priester se woorde so mooi sing en iewers in my siel weerklink.

Weliswaar wou my honger maag fikseer op die wit bakkie…

Gala aand – GASTEHUISE in Capitalpark Pretoria

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2016 6

Ek het hierdie kaart op google gekry. Die gala funksie word gehou te hAp huis Malherbestr 115, Capitalpark. Pretoria.

Hier is solank ook ‘n paar gastehuis nommers:

Amper bo, Malan straat Riviera- 012 323 2581

Palm view, Perk street- 076 542 5057

Vivians cottage, Gezina- ongelukig nie n nommer nie maar online booking

11th Avenue gaste huis,…

WIE dalk mag belangstel: RSG Christelike radiodrama-skryfkompetisie

Deur Datum gepubliseer: 30 Augustus 2016 13

RSG en Cordis Trust bied weer vanjaar ‘n Christelike radiodrama-skryfkompetisie aan. Cordis Trust bevorder die Afrikaanse woordkuns en span saam met RSG om ook die skryf van godsdienstige of geestelike radiodramas aan te moedig. Daar word spesifiek gesoek na radiodramas vir uitsending op Kersdag 2016 en Goeie Vrydag 2017….

. . . dan kom ek weer

Deur Datum gepubliseer: 21 Augustus 2016 18

ek kom weer as dit lente in jou Kaap is
op ‘n dag wat dit eindelik ophou reën
en ‘n koor van duisende oggendvoëls
met ‘n môrelied
jou nuwe dag sal seën

ek kom weer as jou Namakwaland aan’t blom is
jou soetgras wuiwend oor Vrystaat velde baan
fonteine borrel…

BAIE BELANGRIK: ‘N MOET LEES VIR ELKE LID EN VRIEND VAN INK

Deur Datum gepubliseer: 20 Augustus 2016 7

Ek wil julle net weer herinner aan die gala funksie op 22 Oktober 2016 by die hAp-huis in Pretoria. Ek wag nog vir ‘n paar lede se bevestigings of julle die funksie sal kan bywoon al dan nie. Ons besef dat dit finansiele implikasies het, en dat ons nie…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 274 gaste aanlyn

Bydraes – Argief