Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Vriende

Saphira en die Toevallige Liefde

Deur Datum gepubliseer: 12 September 2016 17

Dis ‘n pragtige herfs oggend. Die heide is oortrek met huidestruike wat vol in blom is. Selfs wit en pienk blomme kan tussen die oorweldigende pers gesien word. Dis Saphira se gunsteling deel van die jaar in die berglande. Alles ruik na huideblomme soos dit gebruik word om alledaagse…

INK se vlerke groei en ons het ons eie BOEKWINKEL!!

Deur Datum gepubliseer: 10 September 2016 8

Ink bied gratis aan ALLE BETALENDE en AKTIEWE lede ‘n nuwe diens. Indien jy reeds ‘n publikasie in die mark het kan jy dit nou in die INK-Boekwinkel kom adverteer. Die boekwinkel sal vir alle besoekers sigbaar wees en hulle sal direk by jou kan aankoop. Jou advertensie sal…

9 SEPT is die afsnydatum-LEDE die skryf kompetisie het gesluit. Lees die vereistes van hoe jy jou inskrywing moet aanstuur. LEES ASB!!!!

Deur Datum gepubliseer: 9 September 2016 19

Vriende ons is by die einde  van die kompetisie. Ek wil al die lede wat deel was van die groot skryf kompetisie net weer herinner aan die feit dat ek van 1 – 9 September 2016 die volledige inskrywings MOET ontvang (GEEN  uitsonderings sal gemaak word nie, NA vandag ontvang…

Brysende saad

Deur Datum gepubliseer: 6 September 2016 10

die sonneblom van my histerie
blom in ‘n oerwoud van verotte seegras

die bewering dat my hart groen bloed pomp
laat my soek in gras vir bewys van saad

soos twee vulkane lê die torings van Babilon
gereed om te ontplof en wit lawa te spuit

en in die sloot van verderf…

Wenners van die Liefde vir Afrikaans projek

Deur Datum gepubliseer: 5 September 2016 45

Gedigte afdeling:

1.DEEL – Mariska Smit met Penastrofie EN Viooltjie met Ek ken ‘n taal
2.DEEL – Anzé Bezuidenhout met Kleurvolle Josefskleed EN Cornien met My trots my taal
3. Agie met Hartstaal

Rubrieke afdeling:

1.Vonnie met Sy huppel soos ‘n wafferse ballerina!

Verhale afdeling:

1.Adri A met Lentedag-ode aan Arno

Baie geluk aan hierdie 7 skrywers!

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 122 gaste aanlyn

Bydraes – Argief