Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Vriende

KOSMOS

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2016 11

KOSMOS

Die weelde in jou arms
oorweldig my –
oorvloedig,
soos jou minsaamheid.
Dis kosmos –
lenteblomme in die herfs.

Jy is vir my
‘n kosmosblom.
In die winter
van my eensaamheid
word jy
na my gestuur.

Saphira en die Biblioteek onder die Berg

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2016 16

Cian het besluit om by hulle te bly na die hele eenhoring-en-dwerg-ding. Eolande, natuurlik, is baie opgewonde daaroor. Jade, soos katte maar is, is ongeërg. Saphira daarenteen voel omgekrap. Sy weet daar’s nog baie wat hy haar moet leer oor hoe ander Feë hul towerkragte gebruik,…

Visvanger

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2016 11

ek sien jou sit
in neonligkantore
en staar deur ruite –
die uitsig is so vaal
maar jy hoor steeds
die stormreën en donder
en op die dak
die gekletter van die hael

jy neem jou vlug
oor hemelhoë geboue
oor vuil teerstrate
– die teer en die beton –

….My Hart Verlang Na Jou….

Deur Datum gepubliseer: 13 Augustus 2016 15

Jou pragtige glimlag het soos mis onder die son verdwyn,
en my hart is so seer soos ‘n beer se poot.
Ek wens dit was anders,
ek sal alles verander om by jou te wees,
ons weer mekaar se gedagtes kan lees.
Maar waar jy nou is, is saam…

SEER VAN VERLANGE…

Deur Datum gepubliseer: 13 Augustus 2016 13

Verlang ek weer na jou –
word dit die storie van my lewe.
Die mense wat seergemaak is –
wonder ek hoeveel het my vergewe.
Het ek dit bedoel,
as ek net met die wêreld wou deel hoe ek oor jou voel?

Sien ek weer jou mooi glimlag voor my…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 335 gaste aanlyn

Bydraes – Argief