Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Vriende

Oktober 2022 – Liriese projek

Deur Datum gepubliseer: 1 Oktober 2022 5

Beste INKers

“As Oktober in violet bloei, loei dit hemelhoog in geluidgolwe wat die herhaling van jou in my laat wikkel en onduleer.”
As voorbeeld hierbo ‘n kykie in wat “liriese skryfkuns” kan wees.
Die gonswoord vir hierdie maand se opdrag is dus: Liries.

Alle afdelings het dieselfde gonswoord as vertrekpunt met geen…

September 2022 – Snelheidsprojek

Deur Datum gepubliseer: 1 September 2022 5

Beste INKers

Hierdie maand, aan die begin van die broeiseisoen, kan ons gerus die snelheid lig, en wat beter is SNELHEID as tema?

DIGTERS
1. Skryf ‘n Snelsonnet.
2. Die tema van jou vers hoef nie “snelheid” te wees nie.
3. Ek gaan die rymskema streng merk, maar jy is nie verplig om as…

Huis, paleis, pondok, varkhok

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2022 6

Ja-nee-wat, een plek waar ek nou nie sal aanpas nie, is daai plekkie wat skitterblink van bo tot onder en daar nie eens ʼn foto raampie op gisteraand se gebruikte kaggel staan nie. Te klinies en onpersoonlik. Vriendin vra juis om verskoning dat haar woning so deurmekaar is en…

My huis is my woning

Deur Datum gepubliseer: 30 Augustus 2022 4

My huis is my woning

My huis is my woning, maar my woning is waar ek tuis is.
My woning is waar my hart is. Dis die plek waar ek lafenis soek na ‘n lank dag buite. Hier lewe herinneringe in elke vertrek. Dis my Elim na die…

Julie 2022 Kommentaar en uitslae – Wat skryf ek projek

Deur Datum gepubliseer: 27 Augustus 2022 6

Baie geluk aan hierdie 12 lede!

Lees die wen inskrywings hier: Projekwenners

DIGTERS

GOUD
NO 7 Anzé Bezuidenhout met Die Lente kom
NO 8 Anzé Bezuidenhout met Misterieuse
NO 16 Caren Kearley met vergeef om te vergeet

SILWER
NO 26 Amanda De Meillon met Uit die as
NO 27 Elmarie Nienaber Van Kampen met die bome brand
NO…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 77 gaste aanlyn

Bydraes – Argief