Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Vrouens

Erin

Deur Datum gepubliseer: 20 Januarie 2022 2

“Sinneloos, magtag, het jy in jou lewe iets meer sinneloos gesien,” en hy slaan die groot vuis op die tafel hier langs my sodat die koffie bo-oor die rand stort.
Ek ken Bart Groene seker twintig jaar, nee ses-en-twintig jaar om presies te wees, en nooit het ek hom…

Soos die Val van die Dobbelsteen

Deur Datum gepubliseer: 7 Januarie 2022 2

Wanneer sy haar mediese tas vat en begin stap in die rigting van die uitgang, voel sy die rugby bal haar liggies teen die kuit tref. Sy draai terug, sien hoe die hele span in afwagting wag vir haar reaksie, skielik is sy lus om hulle terug te…

Oneindig vir Ewig

Deur Datum gepubliseer: 5 Januarie 2022 2

Die digter sê daar is ‘n vrou in elke geur
Maar jy liefste, is dit, en soveel meer
Die grasie van jou jeug, verewig in die lang gras se wuif
Jou ontembare gees, ongebonde soos die sweef van die duif
Die vonkel-glans van die knik van jou oog
Vasgelê in die maan se glans…

SÊ DIT WEER

Deur Datum gepubliseer: 3 Januarie 2022 1

SÊ DIT WEER
Hy maak sy oë toe, weet nie eers ingroei toonnaels kan soveel pyn veroorsaak nie, ‘Die vervlakste Amerikaners met hulle tien gemiddelde skoen grootte,” en hy kyk na sy nommer twaalfs, sien die blase aan sy voete, en is seker hy het nog nooit soveel pyn gevoel…

Hoe diep die vreugde

Deur Datum gepubliseer: 1 Januarie 2022 3

Hoe Diep die Vreugde

Die skok tref hom soos ʼn vuishou op die hart, ‘Rastor Battle, ʼn baie jong Rastor Battle’, flits dit deur hom, maar dit kan nie wees nie, dit weet hy. Hy sien dit asof in stadige aksie, die oopswaai van die luukse motordeur, die pragtige…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 190 gaste aanlyn

Bydraes – Argief