Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Wanhoop"(Bladsy 22)

Een enkel sin, die woorde kras die wêreld tuimel om my heen maar maak nie sin nie alles hier is nou illusie werklikheid gestroopte droom. Die vonnis is gevel die tydperk is bepaal eenhonderd twintig dae….. berge berge ewigheid lê voor my om my oor my. Lig afwesig denke maal ineengestrengel blind verward geboei gebukkend […]

Middernag slaan twaalf slae weerklink deur die misdonker strate net die huil van die wind speel psalms deur blare van ‘n wêreld onsienbaar meer voelbaar as nou en deure ontsluit wat gegrendel moes bly en vrees wandel rond en snuffel in stegies en boomryke lanings soos ‘n rondloperhond wat sy tande ontbloot en jou grommend […]

sien die man met bakhand, bewe, hoof gebuig en oë neergeslaan mompelvra vir aalmoes met die wete menswees word gemeet aan meer as wat hy het die mindermens draai om, kruppel weg op voete bloedgeloop, geskoei in nuwe flenterskoen, gedagtelose uitskot van ‘n tronkpaleis wat hy nie eens in drome ken en my herinneringe vliet […]

My ma is in ‘n thermofan in foelie toegedraai, haar kop en arm vry – die res ‘n take away. Oondliggies flikker en piep skel, termostate word verstel. Sy is lankal aan die skroei, terwyl sy binne bloei, maar word steeds pal bedruip – ‘n oondpan vol geswel. Eers het sy gekook in ‘n kastrol […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed