Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wetenskappe

Boodskapper

Deur Datum gepubliseer: 19 Desember 2021 8

Boodskapper
Nadat Professor Gertrudes Johannsen van die Instituut van Seismotegniek die verslag vlugtig deurgekyk het, sit sy vir ʼn paar oomblikke versteend. Dit is die ‘onmoontlike’ in letters vasgevang, maar sy weet die ‘onmoontlike’ is nie die verslag self nie, dit is die gevoel dat sy hierdie verslag voorheen…

Vry Beheer

Deur Datum gepubliseer: 12 Desember 2021 8

koersbakens ingetik op rekenaar
autonome bestuursisteem
bepaal presiese alternatiewe roetes
vir minimum verkeer gevaar
om vleismasjien af te laai

stuurwiel diktator is ontsetel
die oorbodige onbenutte sirkel
hardloop mal koppie
jeen en weer
in beheer vertoon

sondagmiddag ritjie
ontdekkings reis
is GPS* ontbloot
agterpad slaggat wikkel
brein in wandel rat
na onbekend en Vryheid

*Spelling: globale posisioneringstelsel

AWS (2009): Lys van afkortings…

Verwoesting

Deur Datum gepubliseer: 6 Desember 2021 10

ingenieurs ontwerp
staal strukture
klee staal in beton
voete tot blink hoed
heel dag deurdie nag
in veiligheid faktore* drie tot ses

staan vas
as stormweer kom
wit om grys staal plots water
fondasies kalwe weg
grond is nie ontwerp
in veiligheid faktore van drie tot ses

ontwerp vir beheer
is net arrogante illusie
uitkoms word in tyd bepaal
soos samelewings en self vergaan
sonder…

Op Koers

Deur Datum gepubliseer: 1 Desember 2021 7

Deur die worm hole swerf ons
alles uitgestrek tot ‘n punt

tyd en plek is wat die lewe
met sy oorsprong en voltooiing verbind
en waar die mens die roete
vir sy voortbestaan mag vind

Rooi Stempel

Deur Datum gepubliseer: 14 September 2021 10

velle koppe
versamel stories
eers vertel in fabels
nou as doktors grade
verkrygbaar in alle formate

kopsweet word vasgevang,
na braak grond breek
geploeg deur oorbewerkte grond,
op virtuele papier

is die strewe
in die felle studie stryd
eie en skare waan,
of ń rooi wasseël
op nog ń raad?

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 72 gaste aanlyn

Bydraes – Argief