Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wraak

SEMIETE en ANTI-SEMITISME 2

Deur Datum gepubliseer: 9 Februarie 2018 11

SEMIETE en ANTI-SEMITISME
Deel II
In die moderne staat Israel is twintig persent van die bevolking Arabiere. Dis Palestyne, meestendeels Moslems met ‘n klein minderheid Christene. Hul moedertaal is Arabies. Hulle tel as Israelis en kan om ‘n Israelse paspoort aansoek doen. Van die Joodse (Hebreeuse) Israelis word bereken…

Soetlief en die ondier

Deur Datum gepubliseer: 29 Januarie 2018 17

Terwyl die son skuins hang in die hemelruim
en alles wat aan bome moes bloei
verdroog
kruipend teen die grond rondsleep,
dobbel ek met karma
– daar is te min tyd en geloof;
te veel geld en goeters
wat windgejaagd
nagestreef word
en iewers in ‘n stad
woon daar…

Gerhard

Deur Datum gepubliseer: 24 Januarie 2018 13

Gerhard

Dit was vroeg een dag
hier rondom Standard Ag
ek groet hom toe ‘Rooies’, soos sy hare en vel
net soos ou Trompie sou doen met sy pel.

My vriendelik groet
word met woede ontmoet
my vriendelike daad
het sy eer geskaad!

“Direk na skool, daar agter die saal,
ek gaan…

op my vurk

Deur Datum gepubliseer: 24 Januarie 2018 12

my siel sweef weereens wyd
oor golwe van gedagtes noord en suid
tussen vure wat brand op paaie swart
jil barbare en dans hul dodedans
vinnig versprei rookwolke nou
trek in misbanke oor duin en see
swart met blitse wat kartetsend blink
terwyl mense saggies ween en skuil
vlugtelinge…

as jy dromme hoor

Deur Datum gepubliseer: 19 Januarie 2018 12

laatnag se taksiegeluide
soos dromme oor duineveld
klink soos stemme van dooies
wat optrek in stryd teen doderyk
so klink stemme van oral op in land
waar dromme slaan – vure brand
opruiende toesprake regeer
diep ondermaanse drang
na vore tree in grynslag
wat oor dae versprei
maande se…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 266 gaste aanlyn

Bydraes – Argief