Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wraak

Regverdigheid en Imma se Auntie

Deur Datum gepubliseer: 9 Desember 2017 9

Regverdigheid en Imma se Auntie

Een oggend kom James, ons huiswerker, by die werk aan met die nuus dat daar ‘n dooie ou so entjie van die huis af in die straat lê. Ek en die seuns en Imma, ons tuinwerker, klim dadelik in die voertuig, want dit moet ‘n…

Als in vyf minute

Deur Datum gepubliseer: 27 November 2017 16

Die eerste vyf minute na vandag
wou ek weer in jou arms kruip
so sonder gedagtes
of tyd wat my versmoor
soos toe ek nog my hand
veilig in joune kon vou
maar nou moet ek myself
in hierdie godverstreke spasie
weerloos in wolke wind.

Hier sal ek eers…

In Peitho se rok geklee

Deur Datum gepubliseer: 21 November 2017 9

Die gif drup van jou tande
ywerig kom smee jy bande.

Jy meesmuil so wreed
kom plant jy diep jou leed.

Ongenaakbaar spoeg jy wraak
jou haat hier te kom braak.

Drapeer jy jou in ‘n laken
Om jou grense af te baken.

Kap jou naels die vrede in
Bitter te skend vir jou gewin…

(Peitho-  die Griekse godin…

Stilswye wat byt deur Lynelle Clark

Deur Datum gepubliseer: 19 November 2017 9

“Hulle was so vinnig op ons dat ons net in geskokte stilte kon toe kyk hoe Pa op die mat neergeplof het, sy kop was in twee gesplit; sy growwe hande pers geskuur teen die bindings. Paps het hard probeer om sy familie te red maar dit het ons…

Die Loodgieter

Deur Datum gepubliseer: 31 Oktober 2017 6

Die Loodgieter

≈≈≈≈≈⤾⩯⤿≈≈≈≈≈

Midde-in die nag ontdek Dr. Abrahams dat sy kelder onder water staan – dis reeds halfvol. Dadelik roep hy ‘n loodgieter aan om dit weer in orde te bring. Die man sê, „Nee, dit kan mos tot môre wag.” Maar die dokter sê, „Hoeso? As ek na ‘n…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 134 gaste aanlyn

Bydraes – Argief