Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wraak

Halfhartige poging om te blom

Deur Datum gepubliseer: 29 September 2017 20

As my lente deur
jou winter kon dans
sal jy dalk verstaan dat ek
in kruispaaie dink en dwaal;
soms ook tussen lengte-
en/of breedtegrade
wat horisontaal en vertikaal
om my verval
omdat lyne
my vebyster en verbang
verkies ek om reguit lyne
tot ronde sirkels te vervorm;
dit…

Eva se lente

Deur Datum gepubliseer: 19 September 2017 8

As jy weer minne-woorde skryf
onthou om nie te vergeet
van haar lente wat oor jou siel dryf
wat die nadraai van jou winter te ontleed

Op die sesde dag was alles mooi
en dit was winter en skielik net lentegeure
toe Hy jou ribbebeen deur haar gooi
ontwaak jy…

Ken jouself

Deur Datum gepubliseer: 12 September 2017 14

“If you do what you’ve always done, you’ll get what you’ve always gotten” Tony Robbins

Sy weet jy wag vir die lig in haar nag, en
soene wat soos sterre om jou sal skitter;
sy sien hoe jy begeertiglik staar
asof die son, maan en
duisende planete om haar draai;

Verdoemlik verdwaal(d)

Deur Datum gepubliseer: 1 September 2017 10

Waarheen het hierdie pad dan gelei
dat sy nou voor die afgrond van nêrens staan
en in die verte na niks voor haar staar.

Daar was ‘n storm in hom
waarin sy haar stiltes moes begrawe
toegedraai in ‘n wit wolkombersie
moes dit sink

Napeinsing

Deur Datum gepubliseer: 1 September 2017 15

By ons ontmoeting het ek jou reeds
só gevind, my hartslam
(verdrietig en bebrose)
toegesluit soos ‘n traak-my-niet-kokewiet
nooit sou jy kon vlieg, my dierbare ding
diep in my siel het jou hart oop geskiet.

Ek het gesien
hoe jy verdwyn
met elke haatvlam
van jou hart se
aarselende
narsitiese…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 76 gaste aanlyn

Bydraes – Argief