Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wraak

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 21

Deur Datum gepubliseer: 13 Desember 2021 3

Hoofstuk 21 – Die laaste totsiens

Die uitdrukking op moeder Sally, vader James en Jonah se gesigte wanneer hulle deur die deure stap, is iets wat sy vir ewig gaan onthou, die verbasing, die vreugde, die liefde.
Sy wys in hulle rigting, “Daar is ons familie Cordier,” hy kyk van hulle…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 20

Deur Datum gepubliseer: 12 Desember 2021 4

Hoofstuk 20 – Toekoms uit die verlede

Die opgewondenheid wanneer hulle begin aantrek is voelbaar, Zuluika weet, vandag is die begin van haar en Cordier se stap na die wêreld waarheen sy hom wil saamneem, sy wil haar seun in ʼn wêreld van musiek grootmaak, ʼn wêreld waar sy met…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 19

Deur Datum gepubliseer: 12 Desember 2021 2

Hoofstuk 19 – Soveel seëninge

Hy haal haar in voor sy deur die sekuriteitshekke gaan, “Kan ons asseblief net eers sit om oor Cordier te praat, oor wat gedoen moet word sodat jy en hy ʼn eenheid kan wees.”
Die woorde dwing haar tot stilstand, maak haar besin, maak haar helder…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 18

Deur Datum gepubliseer: 11 Desember 2021 2

Hoofstuk 18 – Die laaste waarhede

Hulle vat die pad vroegoggend, twee dae later na Paulpietersburg, na haar pa se plaas. Zuluika weet sy wil by die begin, begin, eers die plaas, en daarna die pad wat sy daardie dag geloop het toe sy besluit het om nooit weer terug…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 17

Deur Datum gepubliseer: 11 Desember 2021 1

Hoofstuk 17 – Seëninge uit die Verlede

Die oggend van nege en twintig Mei skakel Joos, en vra of Zuluika reg sal wees om die volgende week in Pretoria te wees. Die SAPS ondersoek is afgehandel, hulle is gereed om eers die betrokkenes in te lig oor hul bevindinge, voor…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 163 gaste aanlyn

Bydraes – Argief