Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wraak

Tweestryd

Deur Datum gepubliseer: 13 Mei 2016 17

As jy my entoesiasme
blus met antagonisme
mag ek jou dalk net
met entoesiasme
antagoniseer

Vaarwel aan die edelheid.

Deur Datum gepubliseer: 4 Mei 2016 9

As ek kon
sou ek graag vra?
Al flits die oë
en die tong lek soos vuur.

Sou my moed begewe
is dit ʼn hartsbegeerte
op woes verlate gedagte
se inspirasie so begrawe.

Met geen woord van bemoediging
geplant die jeug…

traantjies

Deur Datum gepubliseer: 17 Februarie 2016 37

selfs die see se sagte kus kan nie
jou traantjies heeltemal uitvee

jy arme verstote misbruikte kind
uitwerpsel van ouer-barbarisme

wat het jy gedoen om dit te verdien
verminkte liggaampie in opdrifsels

opdrifsels van die mens se bestaan
watter reg het sulke ouers tot lewe

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 148 gaste aanlyn

Bydraes – Argief