Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wraak

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 17

Deur Datum gepubliseer: 11 Desember 2021 3

Hoofstuk 17 – Seëninge uit die Verlede

Die oggend van nege en twintig Mei skakel Joos, en vra of Zuluika reg sal wees om die volgende week in Pretoria te wees. Die SAPS ondersoek is afgehandel, hulle is gereed om eers die betrokkenes in te lig oor hul bevindinge, voor…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 16

Deur Datum gepubliseer: 10 Desember 2021 3

Hoofstuk 16 – Die pad na Vrede

Joe en Joos besluit om agtermekaar te ry terug Ladysmith toe. Hulle stop by Villiers vir ʼn koppie koffie en ʼn toebroodjie, en Zuluika weet wat sy moet doen, “Oom Joos, Joe, ons moet Marie en Julia gaan inlig oor wat ons weet,…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 15

Deur Datum gepubliseer: 10 Desember 2021 1

Hoofstuk 15 – Hoe wreed die waarheid

Zuluika sê dit wat ook in Joe se gemoed is, “Ons kan nie hierdie sak plaas toe neem nie, ons moet dit so gou as moontlik vir oom Joos gee,” en hy stem saam.
“Joe stop asseblief, ek wil eers oom Joos skakel en…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 14

Deur Datum gepubliseer: 9 Desember 2021 5

Hoofstuk 14 – Terug na Onthou

Hulle ry vroeg oggend na Pretoria, en gaan tuis by die Castle Ridge Gastehuis. Hulle ry deur na die middestad en ontmoet Lize vir middagete by Cafe Riche, en lig haar in oor hul voorneme.
Lize kyk na Zuluika, sy sien die vasberadenheid, maar ook…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 13

Deur Datum gepubliseer: 9 Desember 2021 4

Hoofstuk 13 – Hoop op Vergifnis

Met ontbyt dui Lize aan sy het verlof geneem om tyd met Zuluika deur te bring, en Zuluika voel aangedaan oor die meelewing van hierdie mens met haar.
“Wanneer wil jy deurgaan Ladysmith toe om Joos te sien?”
“Ek het gedink om Maandag te gaan, wil…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 99 gaste aanlyn

Bydraes – Argief