Jongste aktiwiteit:

Tot aan skadu en skakering.

Die gevoel en gees
herleef sonder vrees
in eeue se kringloop
ontbreek niks aan hoop

uit hul somberheid
speur ek nouliks hul aanwesigheid
in die omstandighede wis so selde
iets van hul kilheid sede

soms is dit te veel gevra
word uniekheid tot aan die grens gedra
tot aan skadu en skakering
van eeue-oue bekoring.

01/03/2015 om 22h15.




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed