Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: uil

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 13 Mei 2021 Aantal woorde: 29 243 Kere gelees 6


soos ‘n uil op ‘n paal
sweef my siel en draal
oor ‘n landskap wat rooi
in skemer ligte getooi
die nag binnegaan
wat wil vergaan

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1144
Kommentaar telling: 145

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 148 gaste aanlyn

Bydraes – Argief