Jongste aktiwiteit:

Uniekheid van ʼn vrou.

V room
R us
O nderskraag
U niek.

Vroom.
Wie haar poleer en vertroetel
het ʼn Kroon en Sieraad vir sy kroos
liefdevol en vroom in haar optrede.

Rus.
Eer ʼn vrou en daar is rus vir jou siel,
ontdek jy die verskuilde juweel,
openbaar sy dit aan haar geliefd.

Onderskraag.
Geërde vrou onderskraag gewillig
deel haar aalmoes met plesier.
ʼn Gewonde vrou is soos ʼn Tier.

Uniek.
Elke vrou het haar eie Bloudruk.
Uniek in haar blik en aard,
passievol in die liefde wat sy gee.
Geniet jou vrou, sy’s Uniek.

20/6/2013.




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed