Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vaarwel

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 30 Januarie 2021 Aantal woorde: 67 119 Kere gelees 4

saam kon ons gesels
lekker koppe gestamp
oor dinge wat
ons nie verstaan.

saam kon ons geluister
na musiek
sonder instrumente, stemme
in stil bos sale.

kon sonder tussenin geraas
mekaar vertel
van die groot Komponis
se klank sisteem.

God vra nou
jy moet kom sit
in sy skinder kring
oor die mense orkes.

af en dan
luister, praat terug
vir ons was afstand
nog nooit ń klankgrens.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 516
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 385 gaste aanlyn

Bydraes – Argief