Jongste aktiwiteit:

Vasgevang in jou skoonheid.

Boom reuse in hul silhoeët
aan die kim van die horison
ontwaak die mis uit die aarde
in die môrestond.

Hier het ek kom swerf
dis nie my plek om te sterf,
so het jy my vasgevang
in jou skoonheid sonder bang.

Hier’s dit toebedeel in vrugbare
grond, styg die geur in neus en are
van jare se swoeg en sweet
ontvang ons mildadig ongemeet
om te voed die siel en gees
dis vir liggaam ʼn fees.

27/05/2014 om 23h30.




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed