Titel: VERLANGE
Deur Vlooi

die dae wat die stilte
vir jou kom fluister
jou roep in die oggend,
soggend nog duister
waar die ego
van jou stem
in my gedagtes
sproke sang
is wanneer
die verlange my
die diepsinnigste vang
Koos Elsum
Dankie stilte is ń kommoditeit wat ons nie baie van het nie en dus die waarde van vergeet.
Hou baie vd spasieerring, middel, maak ń verskil