Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Versugtingspaaie

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 12 Julie 2021 Aantal woorde: 61 57 Kere gelees 2

alle paaie
na ander horisonne
is uit grond geskraap
toe glad geteer
in swart

trappe rol
na wawyd oop
marmer ontvangs sale
uithangborde adverteer
nuwe giere

krediet kaarte
brand in geïrriteerde sakke tou
die drang om voor te kom
skade te berokken
in elke sak

by buurman
is krediet dinge
om jaloers te beny
alles totaal oorbodig
by eie huis




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 553
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 58 gaste aanlyn

Bydraes – Argief