Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vertrek

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 16 Junie 2021 Aantal woorde: 74 788 Kere gelees 10

dis oggend donker
tasse staan gepak
wag vir optel
na vertrek
punt

karre kruip
teen son op
dis spits verkeer oppad
na vertrek
punt

deure waai oop
mense tasse val
haastig in toue oppad
na vertrek
punt

elektronika rits oop
jou bestaan te beaam
ontsluit die toelating
na vertrek
punt

meganiese stem roep
straler in ys vasgevang
toelating onbepaald
na vertrek
punt

mens masjien vuur
gesinchroniseerde sinapse
klein water kristalle vries
die vertrek
punt




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 570
Kommentaar telling: 82

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 209 gaste aanlyn

Bydraes – Argief