Jongste aktiwiteit:

VISSERMAN

Wolke wat galop oor die oseaan
is hul vry of in vlug waar hulle gaan
wit asem gespook
een twee drie blok jouself waar jy staan
wit see skuimpies so verveeld
wat tok tokkie teen die rotse speel
onder die songeel strale
sleep visserman sy skuit sout salpeter gevreet
niemand is vry my vriend
een kabeljou en veertien sardines
vishoek haarnaald draai in sy hart
die blou dam se gawes is nie verniet
ek is ou Jakob n visserman
n meesterstuk van God se beeldhouwerk

Neologisms
wit asem – uitasem, wit vlieswolke
vishoek haarnaald draai – hartseer, pyn, bekommernis




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed