Wees my genadig
Wees my genadig
*
Ag, Liewe Heer,
wie sal my leer
wat is die belangrikste
en nie vir die beste?
¨
In hierdie angs benoude lewe,
dat my siel nie sal bewe
om genade te vra voor U aangesig,
in versugting, wees my genadig.
¨
Ek kan nie meer
in hierdie woestyn wat verteer!
*
©Arnold.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir September 2024 – OOP projek