Jongste aktiwiteit:

Wes Transvaal Myne

die son
gaan lê smorens vroeg
op ly wolke
oor suid Gauteng.

in môre lig
lê die Vrystaat
se oerknal vlaktes
oop gekam suidwes.

die son lek
bome en goue gras,
nie die tonnel mense
van die Wes Transvaal.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed