Jongste aktiwiteit:

Wie het wat gesê?

Onderworpe aan klandisie
dis geen illusie
so word aangestoot
wat lê als op die skroot.

Geen selfbejammer kan jy glo
onder die afslaers se oë
elk besig met eie gedagte
wat is die finale verwagte.

Nou word gebie
“let it be!”
is die knal van die hamer…




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed