Jongste aktiwiteit:

Wie sou nie kon onthou?

Jou ingenomendheid
het jy nie weerhou
aan die wat hunker
na instemming.

Met ʼn stemmigheid
wat byval vind
aan al die mooie herinneringe.

Hoe sou ek weier
om nie te wil onthou
van ons gelyke aandeel
aan daardie maanskyn en rose
wittebroodsaand tot nou.

Onthou om my te onthou
om te onthou van ons samesyn
ons saamwees herinneringe.

Al ons liefde so mildelik gesaai
vir die ongelooflike van jou,
so vrygewig jou liefde so mooi.

Dankie my hartskroon
my liefde ook vir jou.
23 Junie 2014.




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak