Jongste aktiwiteit:

Winter in haar hart. Opgedra aan PADDAMAN.

“Ek was die eensame ryloper
met gapende skoene trotseer ek die pad,
elke afgematte uur net so dapper
die dag se sweet is my bad.

Op my knieë oor die klippertjies
stuur ek my liefdesliedjies,
my liefde sal ek vir jou bewys
al word wat ook van my geëis.

Liefde wat brand in die hart
stap ek om die wêreld vir jou hart.
Met liefdesvlam wat brand,
vra ek om jou hand.”

13/06/2014.




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed