Jongste aktiwiteit:

Aansluitingsopsies

Aansluitingsopsies

Ink is gratis om te geniet As u wil publiseer of kommentaar lewer, registreer jou gratis profiel en
maak gebruik van die volgende opsies

Besoekers

0

as besoeker kan u ons lede se werk gratis lees, waardeer en ook deel. Indien u egter kommentaar wil lewer of van ons Biblioteek & Opleiding seksie gebruik wil  maak moet u gratis registreer

Maand tot maand lede

R70

nadat u geregistreer het en u lidmaatskapfooi van R70 pm betaal het kan u vir 1 maand publiseer (met ‘n beperking van 3 plasings per lid per dag OM AAN ALLE LEDE gelyke blootstelling te gee)

Jy kry ook gratis toegang tot die INKPOLS tydskrif wat by jou publikasiereg ingesluit is

6 maande lidmaatskap

R400

nadat u geregistreer het en u lidmaatskapfooi van R400  betaal het kan u vir 6 maande publiseer  (met ‘n beperking van 3 plasings per lid per dag OM AAN ALLE LEDE gelyke blootstelling te gee)

Jy kry ook gratis toegang tot die INKPOLS tydskrif wat by jou publikasiereg ingesluit is

1 jaar lidmaatskap

R700

nadat u geregistreer het en u lidmaatskapfooi van R700 betaal het kan u vir 12 maande publiseer  (met ‘n beperking van 3 plasings per lid per dag OM AAN ALLE LEDE gelyke blootstelling te gee)

Jy kry ook gratis toegang tot die INKPOLS tydskrif wat by jou publikasiereg ingesluit is

met u INK naam as verwysing in die volgende rekening nr:

FNB – Modimolle
Ink in Afrikaans
Besigheidsrekening
Rek no: 62588595036
Takkode: 260247

Vir die Buitelandse lede:

Swift/BIC (Bank Internationale Kode): FIRNZAJJ
Tak: //ZA260247
Rekening: /62588595036

Wanneer jou profiel geregistreer is moet jy dit vanaf jou e-pos gaan aktiveer. Kyk ook in die “spam folder” van jou e-pos.

Stuur asseblief nou jou betalingsbewys aan skryfafrikaans@ink.org.za sodat jou ink rekening geaktiveer kan word en jy met jou plasings kan begin.

*Finansiële state van INK is beskikbaar vir alle betalende lede op aanvraag

ONTHOU: Deur vir jou ‘n GRATIS profiel te registreer sal jy onbeperkte toegang tot ons biblioteek EN Opleidings afdelings hê, sien dit dus as ‘n gratis slypskool om jouself met kennis toe te rus

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed