Jongste aktiwiteit:

Lees meer oor AUDREY AUGUSTUS 2026 – AANHALINGS PROJEK 2.’n Nuwe dag Odette skuif vir die soveelste keer reg op haar stoel.  Hier, in die klein, intieme restaurantjie in ‘n cul de sac in een van Pretoria se boomrykste strate, draai sy haar koppie tee nog ‘n slag in haar piering rond.   “As jy […]

vir

Lees meer oor Anja Nel JULIE 2026 – LAAT EK JOU VERTEL PROJEK 3.Niks. Absoluut niks So, ek dog ek het ‘n briljante storie om te deel. Alhoewel dit nie juis oor my was nie. Maar as jy soos ek is…hoor jy goed. Jy sien goed. Dis wat Klara altyd dink. Sy het ‘n briljante […]

vir

Lees meer oor Ilana Oosthuizen JULIE 2026 – LAAT EK JOU VERTEL PROJEK 1.Pannekoek kan mos nie flop nie? 1093 woorde Ek moes onlangs my lag ophou toe ’n kollega kla oor ’n basaar waar die pannekoekdeeg kwansuis “te vloeibaar” was. Dit het my gedagtes onmiddellik teruggeflits na 1991, want as jy nie self gesien […]

vir

Lees meer oor Anja Nel BRONSKLAS JUNIE 2026 – STREEK/OMGEWING PROJEK 3.Die vallei van verlore vee Op hierdie grond het mense hul gevestig Eeue lank het hul vee hier gewei maar die vee het spoedig begin verdwyn sonder verduideliking, sonder rede. Kort voor lank was die vallei verlate Sonder vee Sonder mense maar beslis nie […]

vir

Lees meer oor Martha Maria Jones BRONSKLAS JUNIE 2026 – STREEK/OMGEWING PROJEK 2.Buitelyne van grond ek onthou nie straatname nie – net stof teen my enkels rooibruin grond wat brand en losmaak   die veld woon in my are geel gras fluit deur bottelnek-lug vergete vokale in die wind   die Khan lê oop in […]

vir

Lees meer oor Hennie du Toit MAART 2026 – HERFS/KAS PROJEK 2.Die kredietkaart Ek het die somer verskriklik baie geniet, want ek is ‘n somermens. Party het egter gekla dit is te warm. Daar is blykbaar warmbloedige en koudbloedige mense. Vir my, al is dit warm, is daar altyd die opsie van swem, sekerlik aktiwiteit […]

vir

LEES MEER OOR NICOLA BROWN – NIX FEBRUARIE 2026 – OOP PROJEK 1.Die eiland wat onthou Ek het dadelik onwelkom gevoel, maar die blikke van elke persoon het my gelees soos ‘n boek. Ek het gearriveer met ’n notaboek, ’n kamera, en die soort sekerheid wat ’n mens net het voordat jy verstaan hoe plekke […]

vir

Lees meer oor Christa Diederiks   FEBRUARIE 2026 – OOP PROJEK 2. Heimwee in die donker Ek lê en wag in die donker vir die daglig se verskyning. My lyf is moeg van die lê. Manlief lê rustig langs my en slaap terwyl hy ritmies asemhaal. My gedagtes kom en gaan soos die treine op […]

vir

LEES MEER OOR ISHA FEBRUARIE 2026 – OOP PROJEK 3.Wat is jou voorgee? Van Gholf weet ek niks –  boggerol, maar ek hoor altyd hoe mense met hulle voorgee spog. Ek wonder maar net of die voorgee van die voorgee werklik is, of is dit net wat hulle wens dit moet wees? Voorgee is mos […]

vir

Lees meer oor Tokkies BRONSKLAS FBERUARIE 2026 –  OOP PROJEK 3.Hart stillstand  Elke oggend wil my hart gaan staan, dis leeg, jy is nie meer langsaan. Die pyn skiet deur my, vrae hoekom ons nie genoeg was om te bly.   Die nagmerrie begin as my oë oopgaan, die dag lê swaar voor my uitgebaan. […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed