Jongste aktiwiteit:

Brons my winterskelet wat alleen teen ‘n vaal hemel staan voel die sap van lewe deur harde knoetse gaan in die skadu van God se kruis word klipsteen klip van eeue — gruis bevry my verskrompelde wortels om uit te spruit verby die aardse te groei tot in ewigheid verby die verlede se doodsvallei en […]

Vervolg van Deel 1, Ek wil tog ‘n paar oomblikke afstaan aan weduwees en wewenaars wat die afsterwe van ‘n lewensmaat moet verwerk. Die verandering kom soms skielik, wat jou rigtingloos en ongebalanseerd laat. Of, as gevolg van ‘n lang siekbed, beskou jy die dood op daardie oomblik as ‘n lafenis weens die swaar lyding […]

Metamorfose; die proses waar steenkool in ‘n pragtige gepoleerde diamant verander. Dit is tydens hierdie proses waar jy jou voete gaan vind en weer die lewe in die oë kyk. Die goeie nuus is dat dit nie die einde van die proses is nie. Met Augustus wat vrouemaand as tema het, lees en hoor jy […]

Jy het my binneste getakel. Elke dag met skerpnaelige vingers , in die waag gejaag en genoee genot vir jou opgegraaf. Jy, die een wat ek broer noem. Jy, die een wat my as kleinsister koester, is n verkragter , n leweverwoester . Jou stywe drukkies vervrot vervlam en verbreek my hart in fragmentariese stukkies. […]

Pienk grimering gloor op jou wang, as jy Victoria-styl soos n langbeen model by glansgeleenthede afpronk. Vasgenaeld: bywoners met (hande op en hoede af,) gooi prys na jou . Want modelmeisie, soos hierdie mense maak jou boetiekprag gehaas. Jou gestalte,n skilderytekening in hul geheue geskets. Dus hoekom ek die gedig, beletter onder naakboudtjies. Met n […]

soms in junie se kou raak die son flou winter-wind wat blare weg steel terwyl die reën die takke sag streel soms in junie se sonskyn sal ‘n wit vlinder verskyn om n boodskap bring en dan weer verdwyn ‘n veertjie val ‘n vlinder – vlieg – vry waneer ‘n engel dit stuur van, n […]

deur
vir Gedigte
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed