Ok maar lekker stupid!
Dit gebeur mos maar dikwels dat die winter ons saggies bekruip en Ano is nog lank nie gereed met haar winter kleertjies nie. Die goed is tog so diep weggepak en as luiheid ʼn kolletjie was, was hierdie mens seker lankal net een groot blerts. Die koue moet mos eers behoorlik byt voordat die groot […]
Sinnelose plaasmoorde
Dit is iets wat ek nog nooit kon verstaan nie – om die mense wat hard werk om jou pens vol kos te hou, gewetenloos te vermoor. Soos my pa altyd gesê het, moet nie in die water dinges wat jy moet drink nie. En om die mense wat vleis en groente produseer sodat die […]
vrot
met tyd vrot blare en stokkies word kunsmis vir die grond en plante miswurms en erdwurms help verder is natuur se proses van herlewing wanneer vrot van buite gebeur kan dit ‘n erge siekte wees kern vrot is baie erger soos ongeneeslike kanker in die siel van die mens kern vrot verteer waardes en norme […]
Junie 2019 projek
Beste INKers Die Junie-projek het met ‘n koue briesie sy tuiste op die INK-webtuiste gevind. Hooftema: Personifieer “Winter” in jou skryfwerk. Personikfikasie: Voorstelling van ‘n ding of ‘n begrip as ‘n persoon m.a.w. ons gee menslike eienskappe aan lewelose dinge. Langenhoven het die TYD as Vader tyd gepersonifiseer. Byvoorbeeld die wind huil, die lente trek […]