Jongste aktiwiteit:

Augustus

Lieftydig Popklanke van die lente gly kommervry verby waar kalwerliefde vreesloos van onskuld wil bevry swel gou tot ryp aksente wat die ewigheid takseer as liriekgedrewe luister tot in die siel vibreer swem lustig in die liefdesvloed in die volle drang van somergloed Die najaar kom instrumentaal wat meevoer sonder woord liefdestaal ver-eg soos roes […]

Staccato note wip op en neer luidrugtig van snaar tot snaar vrolik geveer in E-majeur om ‘n blommefleur te openbaar waar ‘n tweede viool die oorhand het in die klankhart van ‘n stringkwartet. In barokmelodieë vasgevang word vier seisoene aangeklink waar basklanke aan strykstokke hang en tussen vioolkamme rinkink in ‘n melankoliese snarespel wat van […]

Inleiding: Musiek, as universele taal, spreek tot die siel waar woorde faal om deur te dring. Musiek bied aan kinders met gestremdhede ‘n unieke geleentheid om hulself uit te druk. Sodoende word hul gehelp om hul volle potensiaal te ontdek. Die gebruik van musiek in terapie bied talle voordele. Wat is musiekterapie? Musiekterapie is die […]

goed of kwaad jou gesiggie bly by my knaend en vretend in my gedagtes telkens as my denke herwaarts keer verskyn jou laaste woorde aan my soos opskrifte in ‘n storieboek wat hoofstukke, kopstukke en onuitwisbare patrone vleg waar daar niks moes gewees het nie vel val die woorde op my gedagtegang oorheers dit my […]

Goue draad tussen musiek en gemoedstoestand. Daar bestaan ‘n universele taal wat deur alle grense breek, diep emosies ontlok en hartsnare roer. Elke mens kan aan ‘n spesifieke liedjie dink wat herinneringe oproep of selfs ‘n spesifieke gemoedstoestand by hulle veroorsaak. Het jy al gewonder waarom dit so is dat sommige note en ritmes soveel […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak