Jongste aktiwiteit:

Januarie

uitdagend staan fisant kraai sy bravade luidkeels weergalm oor vroeë oggend klief die geluide oggend mis verder aan skril meeue hul plesierigheid uit skokkende woorde verskyn uitlokkende gedagtes wat vra aanbieding van skrille kontras net om reaksies uit te lok argumente ontstaan wrewel bly oor ©Teárlach

Is liefde die water wat die glas volmaak, of is liefde die vonk wat die houtvuur aanblaas? Is dit vlinders wat fladder op ‘n jongman se maag, of die sonstraal se hitte as die winterkou knaag? Is liefde die lig in die jongvrou se hart wat haar oë verblind vir die pyn wat daar wag? […]

Ek verloor my-self in jou kleure Jou prag straal moeiteloos om my Ek vind my-self in jou donker seer Jou swart hoeke waar skaduwees bly Ek verblind my-self in die sterk lig Jou moed gee my krag elkedag Ek lag vir my-self met twee linker voete Jou glimlag se bond kleure gee my ritme Ek […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed