Jongste aktiwiteit:

Tussen gister en vandag lê n rou getrapte gang mure wat jy met jou sement woorde pleister my moeder hart pompend die troffel waarmee wat jy swaai jou woorde verwoesting in my hart se gange van onthou hoeveel leuens het my liefde verduur hoeveel trane vul jou lag ek sal hier wees as die tyd […]

Sy naam bly dalk net ’n dag of twee jy’t die vorige een reeds uitgevee Hulle weet nie eens dis hulle nie Is dit nommer een, twee of drie? “Oxford” sien jy lankal nie meer die blikkie is nou ’n ander kleur passers en boë is net vir oë verblind dié blikkie behoort aan ’n […]

(Woordtelling : 723)   Integriteit: “Integrity is the practice of being honest and showing a consistent and uncompromising adherence to strong moral and ethical principles and values. In ethics, integrity is regarded as the honesty and truthfulness or accuracy of one’s actions.” Wikipedia Dit wil voorkom asof hierdie ʼn karaktereienskap is wat aan die uitsterf […]

Die engel se vlerke is geknip haar naam is waarheid toegedraai in trane wat drup is ek maar net n digter wat saam met gras sade fluister wat skryf met my siel terwyl my vingers stomp luister terwyl die berge kaalvoet oor kontinente loop en die see terugtrek om oor en oor jou aandag te […]

Wat beteken dit om te kan dig ?. Is dit iets wat natuurlik gekom het of verstaan jy nie die nuwe vorm van dig nie ?. Met my het dit sommer so self gekom toe ek nog nie n skrywer of digter was nie. Ek het toe nog nie eers n gedagte gehad van n […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed