Jongste aktiwiteit:

ek weet van die noorderligte wat die mensrede oorrompel en groot watervalwonders wat die siel tot stilte dompel dat verstommende prestasies die mensheid so bekoor ons meevoer in euforie waarin ons onsself verloor ek weet daar’s reuse rykdomme onmeetbaar op ‘n skaal en ‘n oormaat geil genietinge waarin die aardmens kan verdwaal maar ek wéét […]

jou misterie was maar altyd groter as die mens altyd waar son en reën ontmoet altyd naby altyd vêr eg aards maar altyd onaantasbaar onbeheerbaar en altyd asemrowend mooi in wese die belofte van genade wat sewevoudig ontplooi soos die één wit lig vir ewig sy ware kleure wys *cs-mar-23*

silika geskei van onsuiwer organiese stof gesmelt in helle vuur deursigtig glas skei die elemente wind en reën van binnesteruimtes deursigtig stukkies glas skitter gebroke in talle kleure as skeidings wonderwerke langs elke stofpad

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed