winter (Goud)
elke Junie-Julie-Augustus wanneer die son hom bleek-siek uibloei oor my bloekombos…en my gemoed wanneer die natuur sy winterkleure vereenselwig met my blik op die veld om my verlang ek bib’rend-broos na my klein-kind-winters wat dan so warm en knus was © Elmarie Nienaber Van Kampen, 2026 […]
nalatenskap (Goud)
sou ek nou tot sterwe kom sal niemand sê: …wat ‘n verlies! ek wou haar nog ontmoet… nie ek is g’n woordmeester nie my verse is stil, ingetoë hul grense lê knap en ná aan huis en haard daarom leef daar (nog) geen poëtiese beleënheid in my oë nie ek het geen letterkundige nalatenskap om […]
Onbekende gange
Onbekende Gange Hier in donker gange dwaal ek rond. Skilderye van eens ‘n lewe hang oral teen die mure. Ek struikel rond, my siel is dronk. Môre lê ver, ver weg van hier en nou. Gaan ek weer ‘n lewe iewers kan bou, of gaan gister se mure nog hoër skanse bou? © Ryno du […]
My vriend
My Vriend. Soos ‘n oostewind het jy deur my lewe kom waai. Deurmekaar het ek jou gevind, soos sand waar eens ‘n lewe was. ‘n Koele bries van die berge, waar hitte oorheers het. Die wind het geheime gedeel, met woorde van liefde en omgee gefluister. Saam het ons gesweef op vlerke van arende, hoogtes […]
My naam staan ook daar
My Naam Staan Ook Daar. Iewers langs die pad het ons almal verdwaal. Was my sondes groter as joune, dat net jy die paal kon haal? Berou het ek getoon, gesmeek by God se troon. Sy genade was genoeg vir my. Saam sit ons in ‘n kerk, elkeen met sy eie gebrek. Daar is vir […]
Rtp Ve Volatiliteyi Risk Yönetimi Açısından Okuma Sanatını Geliştirme Rehberi Vd Casino
RTP ve Volatiliteyi Risk Yönetimi Açısından Okuma Sanatını Geliştirme Rehberi VD Casino Slot seçiminde kâr amacı güdüldüğünde çoğu oyuncu yalnızca RTP yüzdesine odaklanır. Ancak gerçek strateji, risk yönetimi ve sorumlu oyun disiplininin birleşiminden oluşur. VD Casino değerlendirmeleri incelendiğinde, oyuncuların hataya en çok düştüğü noktanın “yüksek RTP her zaman kazandırır” yanılgısı olduğu görül
INK DIG- EN SKRYFKOMPETISIE 2026 – 1 Februarie 2026 – 31 Mei 2026
INK SKRYF IN AFRIKAANS DIG- EN SKRYFKOMPETISIE 2026 – 1 Februarie 2026 – 31 Mei 2026 2026 – KOM VIER INK SE ELF-JARIGE BESTAAN! Kom gee vlerke aan jou woorde en gedagtes!!! Ink Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ‘n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in 3 […]
Glimlag, jy kry nou hulp
“…moet jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie…”Matteus 6:3-4 Daar is ’n sekere soort glimlag wat mens nie in familiealbums kry nie. Dit is nie die glimlag van verjaarsdae, vakansies of ’n kind wat sy eerste tand vir die tandmuis gegee het nie. Dit is die glimlag van iemand wat ’n brood of […]
vandag (Goud)
dis die krag, dis die af; dis die kraan, dis die niks; dis die foon wat nie sein het; dis ’n stemnota van ver, ’n blou merkie, maar geen antwoord dis ’n land vol kwessies en toe deure, dis ons vandag ©Marlene Erasmus 30/05/2026 My gedig “vandag” staan in intertekstuele gesprek met Jan F.E. Celliers […]
Lank Gelede kom Kuier by Eendag
Lank Gelede kom Kuier by Eendag Deur strate van klip, huisies knap gebou, loop ek hier op gister se pad. Besems klap, elkeen vee voor sy eie deur, terwyl ‘n voertuig deur die straat probeer beur. Lank gelede se verf wuif nog hallo langs hierdie nou strate, waar rykdom dalk eens begrawe lê. Ek loop […]