Jongste aktiwiteit:

om op my duin te sit tyd rustig om te sweef is belangrik soos leef met geboë hoof te bid jare se stryd verby smarte en armoede aan die agterhoede einde verval–verlei stywe angs-spiere pynlike klank–liere ewig onder broodlyn styselkos en bokswyn op my duin is daar vrede en vreugde kinders en vriende dankbaarheid-siende my […]

Uit die verskeidenheid van my tuin pluk ek vir jou ‘n roesbruin dekgrasblom. Wil ‘k vir jou goud wys teen die rietgraslyf. Graag gee ‘k jou geel gesig madeliefies en blou magrietjies. Vrolik soos die son se strale oor die aarde wals; kalm soos die lug se blou. Kom skep soet nektar uit die vlam […]

Het ek maar vlerke gehad, of dalk ‘n ou towermat. Dan gly ‘k elke aand verby die silwer maan ontmoet jou iewers daar… Dan dans ‘k en jy ligvoets oor die ragfyn sterrevloer op ritmes van ons hartklop. Dis daar waar tyd sal stop en geluk vry gallop. Maar nou, skryf ‘k liefdesrym soms in […]

Ek die see.. My magtige water se koninkryk strek oor sewe oseane my arms skei vastelande van strande bote snelweg voort van hawe tot hawe my hand is oop vir elke visserman se oes visseskool, gly kruis en dwars in harmonie van een stroombaan na ñ ander My gemoed wissel van eb tot vloed, maar […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed