Jongste aktiwiteit:

Jou stem in my ore Jou woorde sag en ragfyn Benewel my sinne Tower beelde op Verder as die buitenste ruim Jou liggaam volmaak Elke ronding perfek Uitlokkend verleidelik Laat my woordeloos dwaal ‘n Drenkeling op droё grond Jou psige vlymskerp Bedink als voor ek kan Laat my altyd wonder Wie trek die toue Van […]

AFSPRAAK in ‘n PARK [Na aanleiding van Neels Claasen se gelyknamige kortverhaal] ※ Die Duitsers was altyd onder die Hollywood grotes, as daarsteller, regissieur, tegnikus wat in die agtergrond met ligte werk, skrynwerker, toneelskilder – en as draaiboekskrywer. So ene was Curt Götz✽, wat die draaiboeke van ‘n hele reeks films geskryf het. Daartoe het […]

Onthou jy ons eerste date~by die leeupark. Hoe wonderlik,wil net hande vashou. Onthou jy ons eerse inkopie saam bydie groentemark. Ons saam,net oe vir mekaar soos tieners nou. Onthou jy ons eerste koffie saam, daarin jou pophuis,net ons twee saam. Onthou jy ons eerste drukkie ,albei skaam. Ons het dit genoem ons tydjie alleen saam. […]

Die kou flou winterson speel plek plek wegkruipertjie oor rant en kloof, laat orals donker skadukolle lê waar wit ryp, verbete probeer klou. Hoog op, teen ‘n helder sonkol afge-ets… tussen kierieklapper, raasblaar en mopanie, staan ‘n eensaam Koedoebul sy rykdom en bekyk… In volmaakte harmonie met die natuur, drink hy die nuwe oggend waaksaam […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed