Jongste aktiwiteit:

En wanneer jy gaan slaap, die vaak jou ooglede saggies aanraak en… jou gebed in stilte boontoe styg… Dink jy ook aan my soos ek aan jou? Vra vir mooi en goeie dinge, en dat Hy jou sal help oppas? Veral, omdat ek dit nie alleen kan doen nie? © F Jansen van Vuuren

Vroegoggend… Die lig wat skalks die Oosterkim verkleur, sit ek buite op die stoep, ‘n beker swart koffie met gedagtes alleen… en luister onwillekeurig n die dag wat ontwaak. Die reuk van dou op vars gesnyde gras, soos die van ryp waatlemoen, ‘n Hadida wat wreed sy slaap verloor, en dan die rus verstoor. Ek […]

http://woordfees.co.za/inhoud/feesinligting/kortverhaalbundel Kliek asb op hierdie skakel vir die Media 24 se woordfees, ek dink hier is ‘n hele klomp skrywers op INK wat kan inskryf Dit is tyd vir die derde US Woordfees-kortverhaalbundel. Bly – in 2016 – asook 2017 se Wys is baie goed deur skrywers en die leserspubliek ondersteun en slegs enkele eksemplare van die […]

sy strek haar hand uit betower met naakte skoonheid passievol dans sy oor bergtop en vallei waar sprokie wit sneeu verlei met die yswind in haar hare strooi sy ‘n kombers van herfskleur blare om ongebore lewe veilig te bewaar lewe wat lente in die najaar baar sy sus die bome tot rus toor oranje […]

Wasig wit die warrelende winter mis, wat klewend nat vasklou, als omvou… Die aarde en my siel … sag bedek ‘n Surialistiese tafereel, homself afspeel… Dwarrelend tussen stam en klip , En dan … momenteel, die landskap bar ontbloot, om skielik weer … die lewe te verbloem Al wat oorbly in jou geestesoog, ‘n Vae […]

Bleekblou Afrika winter-dae, koue nagte wat skerp sny… deur murg en been, my  laat wakker lê…en bewe, tot net voor die son opkom. Vaal geel grasse, wat saggies roer in die oggend bries. Die flou strale van die vroeë oggendson, wat voel voel vingers uitsteek en roesrooi mopane blare, wat raserig ritsel sonder ophou… die […]

Die son brand vel neer en dors trek lewensvog uit jou siel… Eens bruin soldate klere, swart met sweet bevlek, maar droog, onder ‘n swaar gelaaaide pak Gister was die laaste water, ‘n stink half liter, besmet met ou beespis, gepers uit swart nat modder gegrawe uit ‘n ou vergete watergat… Maar nat Jou sigarette […]

Sy het geslaap, onder ‘n boom vasgevang in ‘n wintersdroom. Dit was ‘n versterde stem, van ver wat bẩẩh-blah-blah soos ‘n bok sonder bler. Sy wou so graag weet hoe om te gister vergeet. Haar hand het sag rond ge-aai; traan-langs geskoppelmaai. Soet het haar siel gebloei asof sy met Goliat stoei. Verwarring het haar […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak