Jongste aktiwiteit:

26 Oktober 2019 4de Gala aand

Toekennings 2019

(A) *Digter van die jaar

Goud

1 Carma Shaw

Silwer

1 Marieta McGrath

2 Estelle Rubow

3 Charleine Collins / Loretta Szikra

Brons

1 Evanthe Schurink

2 Jessica Venter

3 Amanda Meyer de Meillon

(B) *Gedig van die jaar

Goud

1 Toe ek ‘n kind was (Carma Shaw)

Silwer

1 Kardoesma (Marieta McGrath)

2 Maanengel (Caren Kearley)

3 Onoorwonne – die dag toe apartheid gesterf het (Loretta Szikra)

Brons

1 Yspêrels (Jessica Venter)

2 Hernuwing (Evanthe Schurink)

3 Verstilde Eggo (Driekie Grobler)

(C) *Skrywer van die jaar

1 Riaan Palmer

2 Ronel Janse van Vuuren

3 Amanda Meyer de Meillon

(D) *Verhaal van die jaar

1 Heengaan van ‘n roos – Riaan Palmer

2 Bos van nagmerries – Ronel Janse van Vuuren

3 Markdag – Kiekies

(E) *Rubriekskrywer van die jaar

1 Lynette McMillan (Kiekies)

2 Ano (Marlene Potgieter)

3 Lynne Lexow

(F) *Rubriek van die jaar

1 Winter is nie wankelmoedig se maat nie! – Lynette McMillan (Kiekies)

2 Wilde winde – Lynne

3 Die winter is ‘n regte man (reeks) – Toom

Ons het hierdie jaar n nuwe kategorie wat nie trofees ontvang nie maar wel ‘n sertifikaat vir uitsonderlinge bydraes in die algemeen:

1.Andries Fourie
2.Morne du Preez
3.Willfred Funchal

Uitsonderlike Prestasie BUITE ink in 2019

 Carma Shaw

Haar derde selfgepubliseerde bundel in Augustus 2019 uitgegee. Die Reënroeper
AVBOB neem van haar gedigte op
Litnet neem van haar gedigte op

Anzé Bezuidenhout

Haar gedig “Meer as net vlam” word in by die Taalmonument se groen tuin uitgestal
Verskeie gedigte verskyn op Litnet
Kategorie wenner vir ATKV Waterberg se senior poësie afdeling met 2 x A++ en 1 x Hoogste lof
Gedigte word by AVBOB opgeneem
Haar werk verskyn in al 6 bundels  van dr Fanie Marais se Sonstorie-reeks deur Cordis Trust
Haar werk word in 3 van Kreativ SA se gesaamstel bundels opgeneem
Gedigte opgeneem by GHA 2019 Suiderland 14 bundel – Word aangewys as Naaswenner van GHA en wen die TT Cloete prys
Sy word as die Vroue Landbou Unie se skrywer van die jaar 2019/2020 aangewys
Haar werk word in Spore van Hoop deur Hope Anointed ministries opgeneem, sy is ook mede- samesteller van hierdie bundel
Gedigte word opgeneem deur AVBOB
Gedigte word opgeneem in die Inset bundel van die Ingrid Jonker: L’ Art Poétique
 
Suzette Strydom (Palet)

Haar gedigte word opgeneem deur VisionArt se bundel Verlore in jouself

Louisa van Vliet
 
Haar gedigte word opgeneem in die bundel Spore van Hoop deur Hope Anointed ministries opgeneem.

Amanda Meyer De Meillon
 
Gee haar debuut bundel uit – Seisoene deur Marleo uitgewers
Eindig onder top 10 (6de plek) by die Beginners en Begaafde dig en skryf kompetisie
Haar gedigte word ook gereeld op Elan Global Radio voorgelees
4 Gedigte van haar gekies vir GHA se Stemme van die Suiderland 14
Gedigte opgeneem by AVBOB
Wen 2 x borskape van Skryf jou Storie om skryfskole by te woon
Wen 2 x Padlangs se “Skryf ‘n wen liedjie los”
Motiverings spreker by vrouedag pretloop Edenvale
Gedigte word opgeneem in die  Padlangs bundel

Marieta McGrath

Wenner van Litnet se politieklimeriek-kompetisie
Wenner van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se skryfwedstryd in die poësie-afdeling.
Gesamentlike tweede plek behaal in die poësie-afdeling van die Windhoek Woordfees-kompetisie
In die top tien finaliste van die McGregor gedigtekompetisie geëindig
Gedig deur AVBOB opgeneem

Driekie Grobler

Gedigte opgeneem deur Spore van Genade (Hope Ministries) sy is ook mede- samesteller van die bundel
Genooide gas op die Avbob gedigtekompetisie se program op KYKNET met Daniel Hugo en Coenie de Villiers as die gashere.
Verskeie onderhouderhoude gevoer op Radio Pretoria, nou Pretoria FM
Betrokke by Deaf Friendly en ‘n reeks programme op TV waar van my gedigte voorgedra is in gebaretaal om dit toeganklik te maak vir dowes.
Verskeie gedigte van haar voorgedra op verskeie internet radiostasies
Artikel van haar in die Vrouekeur – Februarie 2019
Onderhoud toegestaan oor digkuns en skrywerk met die tydskrif “Die Kuier”
Verskeie wenbriewe en ook ‘n storie in Huisgenoot gepubliseer.
Ambassadeur van Afrikaans.com
Lid van die ATR (Afrikaanse Taalraad)
Proesleser/redigeerder en vertaler (deeltyds) – help ander skrywers en digters om hul werk te slyp en foutloos te publiseer
Aanbied van digkursus vir beginnerdigters, help hulle om hul digkuns te slyp met nodige kennis opgedoen uit verskeie digkursusse en kreatiewe skryfwerk kursusse deur jare deurloop.
Bevorder Afrikaans as taal by kleuterskole deur kinderboeke te skenk en te bemark, en beplan om leespartytjies aan te bied om kinders lief te maak vir lees en stories.
Stigter van die Digters Forum, ‘n jaarlikste bymekaarkom van digters waar hulle mekaar beter leer ken, ‘n slypskool/werkswinkel deurloop (waar sy bekende digters nooi as gasspreker)

Ronel Janse van Vuuren
In die laaste twaalf maande, het Ronel drie nie-fiksie boeke vir skrywers uitgegee, was sy deel van drie kortverhaalbundels saam met ander skrywers van oor die wêreld oor wat die mitiese gode in hul vrye tyd doen in die “Grumpy Old Gods” reeks, agt boeke uitgegee (in Afrikaans en Engels), asook ‘n boekbekendstelling gedoen in Junie waar sy gepraat het oor die belangrikheid daarvan dat jy jouself in ‘n boek kan raaksien – maak nie saak die kleur van jou vel, waar jy vandaan kom, of jou geslagsidentiteit nie. Diegene wat die boekbekendstelling bygewoon het, het saam met Ronel ook donasies van aandklere, skoene en bykomstighede aan die plaaslike “Princess Project” gegee by die funksie.

Paula Paxton

2 gedigte word opgeneem in die Stemme van die Suiderland 14

Eleen Van Deventer Vorster
 
3 gedigte word opgeneem in die Stemme van die Suiderland 14
Gedigte word opgeneem in die Inset bundel van die Ingrid Jonker: L’ Art Poétique
Gedigte opgeneem in die Padlangsbundel
 
Loretta Szikra

Litnet het 9 van haar gedigte asook ‘n liegstorie gepubliseer
Gedigte op AVBOB

Estelle Rubow

Uitstalling by die Taalmonument se Groen Galery, April – September 2019, soos deur Litnet gekeur – Ons Kombuistaal Afrikaans
Keuring van twee verse vir die Ingrid Jonker: L’ Art Poétique-digkompetsie vir plasing in die bundel vir 2019, Die More is jy
ATKV NAMIBIë – Pluimpie toekenning vir my gedigte
Woordfees Namibië – Goue toekenning in die poësie afdeling
Namibiese Vrouevereniging se kunstenaar (Skrywer/digter)van die jaar 2019
GHA gedigtekompetisie 2019, 9 gedigte gekies is om in die Stemme uit die Suiderland 14 geplaas te word

Charleine Collins

GHA 2019 – 5 Gedigte gekies om in Stemme vir die Suiderland 14 te verskyn
Litnet neem van verskeie van haar gedigte op
Artikels verskyn in die Quora-publikasies

Evanthe Schurink

GHA 2019 – 6 gedigte word gekies om in Stemme van die Suiderland  14 opgeneem te word
KWARTS: AFRIKAANSE KORTVERHAALBUNDEL 2019
Gedigte word opgeneem in die Inset bundel van die Ingrid Jonker: L’ Art Poétique

Barbara Smit

2 Saamgestelde bundels uitgegee vir opkomende digters (1) Brakwater en Heuningsoet (2) Ma’s en Kinders

Ernst Fernando Dos Santos

GHA 2019  – 4  gedigte opgeneem in die Stemme vir die Suidland 14
Sy werk verskyn in al 6bundels  van dr Fanie Marais se Sonstorie-reeks deur Cordis Trust en die een gedig “Herlewing” word getoonset deur Nanette Tredoux
AVBOB neem van sy gedigte op

Yvonne De Kock

Publiseer haar digbundel Op die vleuels van musiek deur Malherbe uitgewers

Morne du Preez

Werk word opgeneem in versamel bundel vir kinders: Tierlantonkels van die Asb
 
Andries Fourie
 
Sy gedig Hemelroos word deur Litnet opgeneem

Riaan Palmer

Sy verhale word opgeneem in PENdit se Tydtablet bundel

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed