Selfie, die selfoon in ding.
So selfversekerd neem jy elke mense in jou mag in, vasgevang in ‘n web kom geen een meer klaar sonder jou nie. Van boodskap na boodskap dring jy deur in elkeen se privaatheid in Dis facebook, Whatsapp en we chat noem maar op en elkeen is so bewus van jou Van soetwoordjies tot skelwoorde van […]
Om soos ‘n kind te word in die Bosveld
Waar die bosveld, O tog so ver, maar niks keer dit wanneer Die wiele aan die rol raak na daar waar die bosveld reuk jou aanraak met n vuurtjie Vroeg oggend maak ons gereed want gou gou, gou wil ons na die wild gaan kyk van klein diertjie tot grote bok almal uit God se […]
Meisiekinders van my Hart
Blou oog, bruin oog glimlag vier ogies vir my, in die fleur van jul lewe, staar jul deur my laptop na my, en verrassend lief ek julle keer op keer. ‘n Moederhart sing van plesier, want gebede het waar geword. Eens in verhoudings verstrengel, raak gebede die toppunt van my lewe. Blou oog pragtig, verras […]
Jongeman met Heimwee
Dis vroeg oggend dou voor dag, almal aan die beweeg en geskarrel, Kinders maak gereed om klas toe te gaan. Skielik vang my oog hom, daar eenkant, kyk hy vir my op die trappie staan sy tas in my gedagte sien ek die vriendelike seun altyd by snoepie More my tannie, hoor ek sy woorde […]
Rus Sag
Dis begrafnistyd in Elsburg. ons oom Sias is nou heen. Voor die parkie in Jackdaw straat. Staan ons groepie stil en ween. Hy self het begin kwyn. Nou rus hy, alles is verby, geen verlang meer vir hom. Eendag is sy weer aan sy, sy. rus sag oom tot die dag kom.
Seebries in die Wind
Skemeraand hier op die strand, ver verlange le my gemoed, want eens was hy daar, maar hier is net gedagtes oor. Tyd vir aangaan, al is die pad onbekend, Een ding is verseker, God is hier saam met my. Onbekend loop ek my vas, in dit wat teen my beginsels is, gou moet ek my […]
Jy is dit alles en meer
Jy is die doudruppel- biggel in my vreugdebestaan die aanvang en einde van volkome verstaan elk suiwer silwer-noot op hartsnaar se kitaar – waar jou harmonie sag tril in ‘n simfonie Jy is die reënboogpot vol neon-kleurgenot wat in sagte pastel sy eie storie vertel die aand-stêr se flikflooi in silwer sterrestof getooi elk liewe […]
Dis Dorpsaand
Dis Dorpsaand Vanaand wil ek dans as die sonnetjie sak ek het die week gans te hard gewerk en geswoeg— Pak op dis dorpsaand en einde van die maand vir groceries koop onthou die inkopiesakke en moenie die naweek se papsak vergeet! Die pad is tweespoor en baie sinkplaat die kar ‘n rammelkas dis tandeklap […]
Smeulende vuur
My hart verlang, ek wonder waar my liefde haar bevind, daarin smeul daar ‘n smart, net nog ‘n duister gedagte. Sou die vrug ryp kon word, soet soos heuning, helder, met ‘n lewenssap wat vloei om honger tevrede te voed. Sou ons tesame kon staan en gelukkig saam kon lag? Wat ‘n wonderlike gedagte en […]
DIE FOTOGRAAF
al wat hy vra is die Kgalagadi gee hom net die stof en die sand vaal gras wat pol teen ‘n rooi duin en die grou van die lug bo ‘n rant stuur tog ‘n maanhaar oor die vlaktes met sielsoë en ‘n blik wat nie wyk al stromp’lend op sy laaste vier bene alvoor […]